NUUSPOD
@nuuspod
Odběratelé
zhlédnutí
Videa
API
70K
Živé počítadlo odběratelů YouTube
Loading Advanced Analytics...
NUUSPOD
Nuuspod is 'n podcast vir nuus en aktualiteit in Afrikaans, aangebied deur Izak du Plessis, wat voorheen Monitor en Spektrum asook Kommentaar op RSG by die SABC aangebied het. Izak is ook die skrywer van twee boeke: Boereverneukers en Ralph Haynes: Godfather van die Wesrand wat deur Penguin gepubliseer is. Hy skryf ook meningsartikels vir Rapport en ander publikasies. Van sy gedigte is op Litnet en in Nuwe Stemme 5 (NB Uitgewers) gepubliseer. Hy is ook die aanbieder van die televisiereeks Boereverneukers op Via. Teresa Coetzee fokus op menslike belangstellings, inspirasie en gesprekke met verskeie bekendes.
Embed
Sledujte odběratele YouTube, zhlédnutí, porovnání tvůrců a milníky v reálném čase.
Videa
Nuus 18 Mei
Uploaded
11,014
zhlédnutí
423
Likes
24
Comments
About RealtimeSubCount.com
Sledujte odběratele YouTube, zhlédnutí, porovnání tvůrců a milníky v reálném čase.